deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Wanhoop Share: verwante: grond Die duif en die doop 24 Februarie 2020 328 gesien 0 Komentare 0hou van Molgate Blind in tonnels onder omgekeerde bome sonder takke, net wortels mol my gedagtes. Is daar wysheid in vuil tonnels? sonder vars son, lug of skoon water waardeur die lewe pomp. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende