Jongste aktiwiteit:

aan

 

 

aan

trekking

aantrekkingskrag

wat wink vanoggend

wat is die see tog woes

wat lê onder die golwe

wat gooi branders uit

wit skuim borrel

verdwyn in sand

klein blasies

vorm

waar diertjies

diep wegtonnel

so verdwyn gister

telkens in geheuetonnels

van vandag en môre se

aantrekkingskrag

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed