Net soos jy is
Net soos jy is
Deur: Ryno du Plessis
In ’n wêreld verblind, het die mens God se woord vermink.
Bang vir wat die mense gaan sê, raak ons doof oor dit wat Jesus wil hê.
Jy is genoeg vir Hom.
Moet nooit laat enige iets jou keer om Sy liefde te bekom nie.
Soos ’n kind nog die lewe moet leer, sal God jou oor die ewige lewe leer.
Hy het jou op jou naam geroep; foute en al behoort ons almal aan God van die groot heelal.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.