Jongste aktiwiteit:

Hartsvrugte

🌿 Hartsvrugte

deur Ryno du Plessis

Elke hart dra sy vrug van goed en kwaad, geloof, ook haat.

Olywe is nie druiwe nie. Appelbome dra nie pere nie.

Verdraai ons nie opregtheid soveel kere nie?

Die vrug waarby ons kan baat, lewer ons met soveel smaak.

Grasieus wil ons wees, maar ons vermy die vrug van Galasiërs.

Die vrug van God wat in elkeen van ons moet wees.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed