Jongste aktiwiteit:

  • profiel foto
    SurikavdMerwe
    @surika
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Pierce

    Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Jy is nie jou diagnose nie.

      Jy is nie jou diagnose nie. Die toekenning van ’n kliniese of psigologiese etiket word dikwels verkeerdelik as ’n statiese eindpunt beskou. Dit is maklik om te glo dat ’n spesifieke diagnose of stempel jou identiteit definieer en die grense...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, dankie vir jou inskrywing vir die September 2026 – My Opinie projek

  • Profiel foto van marthamariajones

    marthamariajones het ‘n nuwe publikasie gemaak

    gety

    sy woon tussen rakke waar vergete vokale soos voëls rus sy versamel see-sagte sillabes brose breekwoorde - klein fossiele van die tong. dit ruik na branders na 'n kind wat deur soldate hardloop na 'n digter wat te vroeg uit die wêreld se sinne verdwyn het dan maak die versamelaar haar hand...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, dankie vir jou inskrywing vir die September 2026 – My Opinie projek

  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Boesmanbessies spesiaal vir jou

    Boesmanbessies spesiaal vir jou   Geld het ek eens geproe, die selfde smaak as tabak of alkohol, 'n smaak wat moeilik los as jy hom eers geproe het.   Meer en meer wou ek hê, maar geld het in iemand anders se sak...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Die voëlverskrikkers

    Die voëlverskrikkers   Op 'n landgoed net buite die dorp eensaam staan 'n huisie van klip en klei. Hier en daar probeer iets groei, mielies en pampoen, om meer presies te wees. Kolletjies wilde hoender en duiwe sonder pos kom skrop hier alles...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Jy het hier die daaglikse van die middelveertigs in min woorde blootgelê. My kindwees in daardie moeiliketye weer so ‘n bietjie kom ooptrek. Nostalgiese belewing vir my…

  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed