Jongste aktiwiteit:

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Profiel foto van SurikavdMerwe

    SurikavdMerwe het hulle profielfoto verander

    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Amanda

    Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Nadat ons een was Goud

    fragmente van my skeur, torring los   vorm ‘n eie entiteit, ‘n eie identiteit   waar ons eens gekoppel was - een stroom een hartklop   lê die wieg leeg   letsel jou bestaan   kaartkontoere oor my lyf   ©Amanda de Meillon

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    2 Kommentare
  • Profiel foto van Tearlach

    Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Skimme

        skadu is jy van wat jy was soos ’n skim uit die verlede jou gedagtes, woorde en werke reflekteer ’n ander tydvak, leefwyse elke dag se normaal word dikwels onderbreek soos skim uit die niet skimagtig jou strofes wat jy uiter mitologies van jou verlede vasgepen aan...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, dankie vir jou inskrywing vir die September 2026 – My Opinie projek

  • Profiel foto van HENN

    HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Genadedood

    Brons Eutanasie. Genadedood noem hulle dit in die volksmond. Daardie dood waartoe die ontvanger daarvan toestemming gee, wanneer die liggaam deur siekte so afgetakel is dat dit elke dag te pynlik is om te lewe. Daardie toediening van dood wanneer...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, dankie vir jou inskrywing vir die September 2026 – My Opinie projek

  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Nooi van die koffiewinkel

    Nooi by die koffiewinkel   Wanneer die Koöperasie roep, bere die boere eers die ou velhoed.   Beste klere word vir die dorp gedra, want ’n stukkie melktert by Bets se hoek is beslis ’n moet.   Daar sit ’n nooi, met min lappies om die lyf getooi.   Soos dit ’n heer betaam, bied...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed