Jongste aktiwiteit:

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Hester Steenkamp het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Profiel foto van Anze

    Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Julle 2026 DIS NOG NIKS... LAAT EK JOU VERTEL projek

    Beste INKers, Hierdie maand gaan ons 'n semi-oop projek aanpak. By semi-oop bedoel ek, daar gaan geen voorskrifte wees vir konstruksie nie, maar ons gaan 'n tema behandel. Die tema is: "Laat ek jou vertel ..." Ek glimlag altyd as daar iets...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Nix

    Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

    [SILWER] - TSITSIKAMMA

    TSITSIKAMMA Tsitsikamma plek waar druisende waters praat en mistige gebede teen die bergwand laat waar riviere hul geheime deur die klowe dra en die see se blou verlange aan die rotse kla *** die naam is uit die ou taal van die aarde gebore waar elke...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
  • Profiel foto van Pikettie

    Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

    riemvasmaak

    riemvasmaak - Retha van Deventer (Goud)   in ‘n bergwoestyn borrel binnewater warm  waar loodregte kranse *karmenaatjies van edelstene koester  soos *ma-goed hulle se kjinnirs beskerm  en die *skroeison karmosyn op die *Kai !Gariep  soos wanneer *pa-goed vet bokke uitbloei  dáár word *rieme op kaalgrond vasgemaak  want...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
  • Profiel foto van Pikettie

    Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

    die see was dik

    die see was dik - Retha van Deventer (Goud)   misvlae sweef swaar oor’ie seekant  soos moeë velskoene wat slof in’ie dik sand  die *bakkies is in  die see was *dik  fluister’ie weskuswind  dit maak’ie hawe se hart wakker en’ie *huiskapteine se voete ligter  *skille spat oor diepsee-stories  en...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
  • Profiel foto van Hester Steenkamp

    Hester Steenkamp het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Onder Hardap se son (goud)

    Onder Hardap se son sonder skans of verskoning lê die aarde wawyd oop tot waar die uitgestrekte vlakte hom vas aan die blou lug knoop dolomiet, kalksteen en stof praat die ou klik-klak taal uit die waai van die Nama-karoo wat die !ari!khās ver gaan haal son skyn...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Junie 2026 – STREEK/OMGEWING projek

  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed