Jongste aktiwiteit:

Voetestamp

Voete Stamp Op sestien moes ons almal registreer Wil jy nou meer Op skool was ons nog eintlik Maar vir die weermag registreer ,was feitlik Dit was die weermag Of die tronk wat wag Almal was opgewonde Vir twee jaar was jy aan stewels gebonde Party soos ek , het dit gehaat Wat sou die […]

Lees meer

Selfmoord

Selfmoord Ek hunker na die dood Die enigste oplossing is selfmoord My herinneringe aan die dood op die grens Elke stukkende mens Dit was almal se wens Elkeen op die grens Om tuis te kom na ‘n lewensmaat Met elke ledemaat Sommiges is gedood Met een enkele skoot Dit was nie hul wens Elkeen op […]

Lees meer

Lewens Kaping

Lewenskaping Dit was Saterdag middag Alles was rustig Ons dogter word een en twintig Skielik is hy daar Donker soos die duiwel Die dood is in sy hand In hom voel ek die doodsvuur brand Ek lig my hande omhoog Ek sal niks poog My vrou en dogter is hier Hy is nie ‘n plesier […]

Lees meer

Klein Rook

Klein Rook Ek was skaars sewe jaar Ek het my pa se sigarette gewaar Dit was ‘n groot lus Wat ek nie kon blus Ek sit een in my mond Steek hom aan soos ‘n lont Met ‘n gehoes en ‘n geproes Was die rook in my longe woes Laat in die nag Word ek […]

Lees meer

Depressie

Depressie Die depressie Is ‘n lelike kwessie Dit het toe weer gebeur Ek stel my vrou teleur Ek voel ek word mal Die gevoel kom gereeld Al is ek nie verveeld Miskien is ek mal Die herinneringe kom terug Van ander kant die donker brug Ek sien nie meer die lewe se mooi Ek sien […]

Lees meer

My Vriend Willie

My Vriend Willie (opgedra aan William Francis Moag Æš 23 Februarie 1983) In standerd agt het ons ontmoet Ek het gevoel jy is my ouboet ‘n Jaar van vriendskap Dit het gevoel soos ‘n leeftyd van blydskap Ons het verhuis na Bloemfontein Na skool klim ek die trein Pretoria toe Weermag toe Ek het toe […]

Lees meer

PTSD

PTSD Dit is die siekte van die kop Op drie en vyftig bars dit uit sy dop Ek word hiermee gediagnoseer Dit maak my gesin seer Ek gaan na die hospitaal Die lawaai word vir my te groot Ek neem aanstoot Toe het my vrou my kom haal Ek onthou die beelde Van die weermag […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed