Selfmoord
Selfmoord
Ek hunker na die dood
Die enigste oplossing is selfmoord
My herinneringe aan die dood op die grens
Elke stukkende mens
Dit was almal se wens
Elkeen op die grens
Om tuis te kom na ‘n lewensmaat
Met elke ledemaat
Sommiges is gedood
Met een enkele skoot
Dit was nie hul wens
Elkeen op die grens
Ek hunker na die dood
Die enigste oplossing is selfmoord
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.