Vlamme speel
In die vlammespeel
Sien ek myself
Droom ek drome
Want sonder drome
Sal ons sterf
En
Ek is heeltemal te jonk
Om op te hou droom
Of te sterf ……
Die Canon
Wat bulder en vibreer
Soos die inrollende branders
Herhinder my
Aan onsterflikheid
Pachelbell se nalatenskap
Van die ewigheid ….
© F Jansen van Vuuren
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.