Jongste aktiwiteit:

Jy…

Jy maak my heart race. Jy is my safe place. Jy kan my moer koer. Jy speel met my hart woer-woer. Maar ek soek net vir jou, wat aan my siel klou. Vat my hand, Skat, sodat ons kan pad vat. Ons vat ‘n road trip. Of klim op ‘n cruise ship. Net vir weg […]

Lees meer

Genoeg

In my soeke na aanvaarding het ek net verwerping gevind. My drome was in skerwe. Ek was ‘n bang, verlore kind. Geen huis of heenkome, sonder hoop. Verdwaal en raadop, leeg en sonder moed. ‘n Skadu in die dag se donker. Vermosel deur die lewensvloed. En toe een dag klop jy aan my deur. Wie […]

Lees meer

Wysheid

Van waar kom menslike wysheid? Kom dit dalk van pyn en vrees? Miskien ontdek jy dit in grysheid… Of in die swaarkry van die gees? Verdiende lesse is bitter duur betaal. Verdiende respek dra die swaarste seer. Maar die waarheid bly maar bitter vaal… Jy is tog wat jy uiteindelik vereer. Die lewe is regreer […]

Lees meer

Weerkaatsings

Stil, verstom, staande voor ‘n gekraakte gesig. Die weerkaatsing dans en lag in die lig. Ek sien, maar is blind en die beeld verwyn. Net om weer in my nagmerries te verskyn. Roekeloos en rusteloos hierdie gedagtes van my. Waar ek die waarheid dag en nag probeer vermy. Dit wemel binne my. My vel is […]

Lees meer

Vervreemdeling

Tussen Hemel en Aarde staan ek alleen, van vriende en die mensdom het ek myself vervreem. In die mis van die more prober ek dink, maar al wat antwoord is my gedagtes wat weerklink. Ek klou aan jou, my enigste uitweg. Ek staan stil, verstom in ‘n stryd tussen goed en kwaad. Jy hou jou […]

Lees meer

Verlore Generasie

‘n Vergete generasie, dwaal doelloos in die nagte. Ons doen wat ons moet om op te staan sonder steun of klagte. Ons oorlewe tussen haat, selfsug, geldguurigheid en minagting. Ons dra die ankers om ons nekke met geen hoop van versagting. Geen helpende hand word uitgesteek, geen steun vir jong pilare. So sterf ons kinders […]

Lees meer

Sleep saam

Ek skree nogsteeds uit volle bors. Niemand hoor my stem nie. Ek dwaal steeds verbete rond, sonder wens of kans van wen nie. Vasgevang in die realiteit van die lewe wat ons ly. Vasgevang deur heuning woorde wat sleep hier langs my sy. My towerkragte het my verlaat. Geen “magic” meer te vind nie. Marseer […]

Lees meer

Ontsnap

Predikers op kiste seep spreek luidkeels tot die skare. Woorde wat van heuning drup, die soetste doen die meeste skade. Die mensdom draf hul wankelpad, maar pyn en lyding soek altyd maat. Waar jy wandel in die lig en waarheid, kry jy die ergste kwaad. Reëls en sakramente is deur mense uit hul duime gesuig. […]

Lees meer

Gek geskeur

Druppel vir druppel dreineer my gees. Terwyl ek probeer onderskei tussen wese en wees. Die storms bly draai en tyd stap aan. Ek staan hier hulpeloos terwyl my wêreld vergaan. Die son breek deur en streel my gesig. Die lied van die lewe is soos ‘n liefdes gedig. My hart klop jou identiteit, beeld van […]

Lees meer

Rebellie

In die vroëe oggend ure skud ek die duiwel se hand. Veroordeellaars sal verniet hul siele aan hom verpand. Hy ken my goed, ek is wie ek is, geen leun. Daar is geen respek vir wie op die waarheid steun. Geen respek vir die mensdom wat om my maal. Blind en doelloos swaai hul om […]

Lees meer
wag asb.

onlangse publikasie

Jy…

Genoeg

Wysheid

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed