Jongste aktiwiteit:

beterweter (Goud)

by uitstek is daar mense wat altyd beter weet en nie skroom om die sin …laat ék jou vertel… te gebruik vanaf hul denkbeeldige seepkissies nie   dit klink asof hul alomteenwoordig moet wees by al wat ‘n gebeurtenis is want Verteller begin nét praat, met almal aan sy lippe   of Beterweter vat die […]

Lees meer

Moeggepraat (Goud)

‘n Oom van die plaas Moeggepraat Staan vir ander se stories paraat: Daai’s niks my ou pêl Laat ék jou vertel Dan’s daar geen kans meer vir saampraat   En almal konf’reer dat dit klap Hul gaan nie meer lug sit en hap Hul sit toe voortaan Met stomheid geslaan En Oom met sy eie […]

Lees meer

Vallei van ‘n Duisend Heuwels (Goud)

It is said that the American Author Mark Twain was traveling…in 1896 (and) glimpsed out through his train window at the beautiful landscape and remarked to his colleagues that there appears to be “a Valley with a 1000 Hills in it”,  somehow this name stuck. Op hierdie stuk aarde het erosie mooi gemaak en ‘n […]

Lees meer

winter (Goud)

elke Junie-Julie-Augustus wanneer die son hom bleek-siek uibloei oor my bloekombos…en my gemoed wanneer die natuur sy winterkleure vereenselwig met my blik op die veld om my   verlang ek bib’rend-broos na my klein-kind-winters wat dan so warm en knus was   © Elmarie Nienaber Van Kampen, 2026               […]

Lees meer

nalatenskap (Goud)

sou ek nou tot sterwe kom sal niemand sê: …wat ‘n verlies! ek wou haar nog ontmoet… nie ek is g’n woordmeester nie my verse is stil, ingetoë hul grense lê knap en ná aan huis en haard daarom leef daar (nog) geen poëtiese beleënheid in my oë nie ek het geen letterkundige nalatenskap om […]

Lees meer

my Afrikaans…(Goud)

ek bring vir jou verse, ek dig vir jou in die diep skadu van die groot geeste …Fagan en Langenhoven Leipoldt, Marais, et al… probeer ek my bes my stem weergalm in die gange van jou geskiedenis én toekoms al is ek niemand van belang ek stap die pad oop vir my nageslag met my […]

Lees meer

oorgang (Goud)

en Vrou Herfs besef dat sy uiteindelik in besit geneem sal word deur die winter se nypende greep   daarom gooi sy haar kasdeure wyd-oop sy seën die aarde met tuimelende blare sy stoot haar soel genade-asem oor die landskappe   haar vloeiende kleurskakerings soggens en saans giet sy met stoïsynse presisie en die bome […]

Lees meer

Die essensie van sleurtake (618 Woorde)

Ek het ‘n paar jaar gelede op ‘n video afgekom wat handel oor die belangrikheid daarvan om jou bed elke oggend, sonder uitsondering, op te maak. Ene Admiraal William H.McRaven van Amerika was aan die woord en hy het ‘n hele paar voordele van bed opmaak voor die dag begin, met selfvertroue en gesag voorgehou. […]

Lees meer

metgesel (Goud)

mag daar ‘n kas wees vir elke mens heel hul lewe deur en mag daar wees vir elke mens een met geleefde rakke ‘n vergeelde binnespieël en ‘n ellelange, voosgeleesde seëngebed reg uit die Bybel, daarlangs mag die binneruimtes van elke kas die hartsgeheime van sy mens vashou en daaroor waak nadat dit daagliks geprewel […]

Lees meer

Gelykenis van die herfsmense (554 Woorde)

Ek noem hulle die herfsmense…daardie siele wat daagliks vasgevang is in ‘n herfsseisoen. Elke herfsmens het ‘n kas. Hierdie is nie sommer net ‘n kas soos die res van ons s’n nie. Dit beklee ‘n noodsaaklike plek in hul lewens en is baie belangrik vir hul daaglikse oorlewing in die winkels, die skool, die werk […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed