Jongste aktiwiteit:

Gratis Suurlemoene

’Ek wil ’n band stig met die naam Gratis Suurlemoene   ’n sanger, baie bluesy ’n jong musikant met ‘n gevoel vir house ’n rymkletser of twee ’n trekklavier en viool tussen die gewone instrumente   Ons kan oorspronklike gesange skep of nuwe woorde uit oues laat groei of covers uitpols, soos Isnt she lovely […]

Lees meer

Ek stap aan

ek stap stap vir stap, voet op klip, voet op houtstomp voet op sagte blare, opgedam voet wat in die water waai soos die lang-been voel ek stap – in die wee van my pa … met al sy hardheid and sagtheid … ek agtervolg die meises, wat my spot (en ek draai om, verslaan) […]

Lees meer

Saggies

Die hemel is God se vlei die blou, die wolke die klein voue, die boë, die ligstrepe   Saggies steur ek in doe oggend saggies fluister ek in die stil gange van my hart   Saggies stap ek met n klein kombersie van verlange oor my skouer … voetstappe tussen bome   Die hemel die […]

Lees meer

Bind en skei

wat bind eldos, wentworth and elsies wie woon in hierdie blokkies raisel is hulle werwant?   wie of wat slurp julle op, omvou julle met lou water soos vissies in getypoele wie kou en spoeg uit?   wat skei eldos, wenties and elsies woorde in die mond, kos op die tafel, kleredrag neigings tot passiviteit, […]

Lees meer

Saadbom

saadbom blom in the son bloei in die hitte grenadella juweelpampoen waatlemoen papaja klein swart saadjies kalm, in vorming gereed vir ontploffing

Lees meer

Ongetiteld

Die aarde is gekantel Ek gaan gebuk        teen die skemer Teen die mis wat van die bultende heuwels af sak …..  neerdal Ek kom, orent moeisaam en geleidelik Ek waarneem jou (met ‘n lewende oog)  

Lees meer

See

die see hyg en spat, hyg en groet in my hart die deining ‘n meeu vlieg oor die heining die ou vuurtoring kreun

Lees meer

Vandag

Ek voel dit vandag daardie ander wêreld is soos ‘n prentjie ek sien dit, maar kan dit nie proe nie my penpal bly in Durban en was nooit by die see as ek nader kom trek die goordyne toe ‘n boot reis verby, stroop-stadig alles so ‘pretty in the sky’ alles so ‘bright blessed day’ […]

Lees meer

Boot Suid Afrika

Die wind klap die seile skaduwees steier sommige van ons kyk groot-oog aan, ander lag, drink wyn hanteer klein happies kos met blink lippe Let op: ‘n gesig nes myne wit tande gekoppel onder donker sonbrille (met ‘n glas huis-rooi byderhand) ‘n Skilderaar weef veelklerige golwe op ‘n doek Die water ruk, borrel en slaan […]

Lees meer

Kaapse saksofoonspeler

Die kaap mis jou, Robbie; hulle noem jou Kaapse doktor Waarom – miskien: die een wat worstel met kwale en donker buie? Mense in sinkhuise hoor die blues; vir iemand (en iemand se kind) is dit ‘n blou maandag elke dag in die buurte Die sand, wind en sirene skuur die woonstelle … laat hulle […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed