Jongste aktiwiteit:

Kaapse saksofoonspeler

Die kaap mis jou, Robbie;
hulle noem jou Kaapse doktor

Waarom – miskien: die een
wat worstel
met kwale en donker buie?

Mense in sinkhuise
hoor die blues;
vir iemand (en iemand se kind)
is dit
‘n blou maandag
elke dag
in die buurte

Die sand, wind en sirene
skuur die woonstelle
… laat hulle kleurloos en vaal
in the laat-middag son

Gewere skiet

Meisie-kinders verdwn;
hul geeste vlieg
met die gaanse, in v-patroon,
hul liggame verskyn
bewegingloos
soos blare op komposhope

Robbie Jansen, kaapse doktor
die Kaap is leër/dowwer/’n knippe onheilspellend
sonder jou

Jou saksofoon blaas
in die somer maanlig; deur die takke van
‘n winter aand




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed