Ek stap aan
ek stap
stap vir stap, voet op klip, voet op houtstomp
voet op sagte blare, opgedam
voet wat in die water waai
soos die lang-been voel
ek stap – in die wee van my pa …
met al sy hardheid and sagtheid
… ek agtervolg die meises, wat my spot (en
ek draai om, verslaan)
… ek, agtervolg die seuns
en keur terug, met bloeiende mond
die seuns wat eksperimenteer met testosteroon
hulle met honde
wat oral snuffel, agter bome, onder stewige klippe
ek stap in ‘n reguit lyn
voet voor voet
balanseer op die einde van a tak
soos dit
teen die agtergrond van donkerbruin stam
uitrek net soos a hand
die paadjie – tussen bome, met voels, lang gras, a uitspan plek, & eensaamheid plek
met arms uitgestrek
le ek
op die
bors van die heuwel
op klippes deur die rivier
of langs die grein van u doringheining
wat dien as n muur
wat skuur
stap vir stap
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.