Jongste aktiwiteit:

Weggeraap

O om te wees

weg te raak

sonder geraas

in ń oer knal,

met ń sagte snork

in stilte, eenkant

 

Weg

 

van hi fi geraas

hoë definisie kleur

vasgevang in plastiek,

waar ons wysheid drink

uit papierglasse

in dolle alleen massas




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak