Jongste aktiwiteit:

soos ongebluste kalk

snags as ek op my bed lê in die huis
neem my drome my soms op ‘n reis

dikwels aaklige drome vol lelike goed
dan weer sweeftogte oor ‘n landgoed

drome kan ook vertaal word in woorde
‘n uitleg daarvan vind dikwels akkoorde

ware siener is ek beslis tog nie man
drome bly soms vassteek soos plan

praat jy ook soms met ou kennisse
in jou drome soos met ‘n sak visse

drome is soos ongebluste kalk
met water word dit harde balk

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed