deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Woordmaker (Silwer) Sterrekyk 12 Mei 2023 701 gesien 0 Komentare 0hou van Lelike Gesig kleure verborge in grys sterre lig, ontplof in môre prag grashalms plat verwaai in Vrystaat sand, berge lewe verkreukelde ou gesigte is wysheid beelde met genade oë Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende