OPDRAG 7: SENSUELE MILTONIESE SONNET
OPDRAG 7: SENSUELE MILTONIESE SONNET
PASSIEVOL
In die asemrowende donker nag
die liefdesspel is toe ge wasem
ek voel jou stomende warm asem
tussen rooi roos blare lê jy so sag
leef nou in die wasige damp
vurige bloed vloei deur jou vroulike gevare
soos die son se goue sonneblom jare
so helder soos die vuurvliegie se lamp
jou lippe so rooi soos skarlaken
strelend gly jou sagte hande oor my lyf
my hartklop bereik die klimaks daarbo
tussen rooi satyn onder ‘n fyn laken
voel ek jou sagte sensueelde borste styf
naakte liefdemaak passievol so diep in jou oë
© Eleen van Deventer Vorster
24/08/2018
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou deelname aan die Pendoring 2 / INK kompetisie