Jongste aktiwiteit:

Winterse Verlange

Winterse Verlange

Dis ‘n warm somersdag maar
daar is ‘n winterse verlange in my hart,
‘n verlate uitgestrekte doodse yslandskap
kaal gestroop, alles onder ys begrawe, en so
lê almal en alles dierbaar al oor dekades heen—
Nuuskierig gaan ek toe my verjaarsdaglys na
vanaf Januarie tot Desember en vind by
so baie name is geskrywe in sierletters
IN MEMORIAM ,
en mooi herinnerings ontdooi die ysige verlange
in ‘n berustende weersiensgroet van hoop,
Adieu —

Janetta – Helena [Babs]©




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak