Jongste aktiwiteit:

Ongetiteld

Die aarde is gekantel

Ek gaan gebuk        teen die skemer

Teen die mis wat van die bultende heuwels
af sak …..  neerdal

Ek kom, orent moeisaam en geleidelik

Ek waarneem jou
(met ‘n lewende oog)

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed