om geloof te he kan ons berge versit ons naaste daagliks oor die klippe te dra om jou hart oop te maak en vir n ander te laat sing gee jou n rede om soggens die son te sien blink vergifins aan jou kwaad doener te gee n wrok nie te laat koester maak die […]

vergeet my nie en laat my nooit staan alleen tussen winde wat onbekeerbaar nie wil bedaar jou stem is waarna ek sal soek die geluid van bruisende fonteine beweeg tog nader! en bly nie versteend ek is hier om jou lewense ongelykheid weer volmaak te bring jou hande so strelend sag met oe wat soms […]

hy staan teenstrydig en gewaar laat die emosie hom nie laat gaan gee vir haar alles wat die aarde omsingel trap spore vanaf die Weste gevoelens laat omwentel met diepe gebare raak hy hart se snare hoop ook vir n lieflike gebeurtenis sy eie tydsberekening loop met skattige woorde rond strelend laat dit jou omvou […]

bewegings in sirkels rond dwaal ons oor riviere hemel is vir ons oop gevou streel ons met ons hande kyk nie meer na die langs aan jou draai die ander wang niks met ons te make niemand sal meer wou jou hart is met goud om lyn elke tree is soos reen in woude wereld […]

verslaaf aan die terug roep het hy sy kloue om jou jaag jou deur die jare dan vang dit jou stilletjies op met n gebed wil jy dit afskud bly steeds onveranderd steek vas in n sondelike daad pla dit jou nie, al wou jy vra om raad niks om jouself oor te ontverm oortuigend […]



jare se trane het gebeurtenisse laat bly kleef dit soos seesand aan haar vel vrae oor gister voel vir haar nog nie verby hunkering na vrede is waaroor haar binneste stry n Gelukbringer van liefde en sonskyn berus in haar gemoed kom dit om haar stilletjies te bevry tot die verlede weer herinneringe draai en […]

ons vingers in mekaar gestrengel bypasende kunswerke van ons hande mekaar se trane weg geveë afgedrup soos reenboeë teen ons wange my “mamma” die stem in my droom uitgebasiun roep ek na haar vergewe Korintiërse liefde nog n tree nader aan jou totweersiens ek verlang in Afrikaans



