Annum
wysers stipuleer die tyd
sekondes..
minute..
net een tree
gestap saam die uur
wiskundige numering
jaag om saam te tel
een..
twee..
stop ons dan by drie
kom ons by een annum
een kilo-annum
een mega-annum
in n giga-annum sal niemand
ons meer onthou!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.