
Onse Prinses
bewegings in sirkels rond
dwaal ons oor riviere
hemel is vir ons oop gevou
streel ons met ons hande
kyk nie meer na die langs aan jou
draai die ander wang
niks met ons te make
niemand sal meer wou
jou hart is met goud om lyn
elke tree is soos reen in woude
wereld het meer nodig soos jy
n geveg sonder valse akkoorde
oor my pad het jy gekruis
stem drup af soos heuning
wat ons saai sal ons maai
Onse Prinses het nog nooit iemand verraai
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.