asem
soos reëndruppels teen ‘n ruit
doudruppels op ‘n roosblaar
so is jou woorde op my oor
vars en soet teen my siel
oorspronklik is jy mens
uniek in alle opsigte geskep
soos die hare op jou kop getel,
word jou asem in goud gemerk
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.