Jongste aktiwiteit:

Verhouding

 

 

enige samesyn

of verhouding slaag

net wanneer mense

teenoor mekaar

optree

in

vertroue en geloof

geloof wat nie noodwendig

afhang van prestasies of gevoelens

maar eerder die vertroue en aanvaarding

soos iets wat ’n gratis geskenk van God is

nie iets wat jy kan verdien nie – maar

’n bewustelike keuse om te ontvang

daarteenoor kan sosiopate

en psigopate nie maklik

skuldig voel oor

verkeerde dade

nie

omdat

’n gewete

by hul nie bestaan

of verstaan word

nie

kan daar

geen sinvolle

verhouding

met hulle

bestaan

nie

 

© Tearlach.

(psigopate is koud, berekenend en geneties gevorm, terwyl sosiopate impulsief, wisselvallig en deur hul omgewing beïnvloed is. Geen van die twee word as ’n amptelike mediese diagnose gebruik nie)

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed