
Ons het nog hoop
om geloof
te he
kan ons
berge
versit
ons naaste
daagliks
oor die klippe
te dra
om jou hart
oop te maak
en vir n ander
te laat sing
gee jou
n rede
om soggens
die son
te sien blink
vergifins
aan jou
kwaad doener
te gee
n wrok
nie
te laat
koester
maak die hart
nie bleek
raad te vra
aan n oor
wat wil
luister
sy sak
te dra
wanneer
sy lewe
verduister
trou
te beloof
aan jou
geliefdes
na jou
hart
jou kind
se handjie
styf
te druk
wanneer hul vra
mamma
hoekom
al die verraad?
my kind!
net soos
Ons Koning Jesus
stap
ek
saam
met jou
die aardse pad
want ons
het nog Hoop
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.