Jongste aktiwiteit:

Blomme man

vergeet my nie
en laat my nooit staan
alleen tussen winde
wat onbekeerbaar nie wil bedaar

jou stem is waarna ek sal soek
die geluid van bruisende fonteine
beweeg tog nader!
en bly nie versteend

ek is hier om jou lewense ongelykheid
weer volmaak te bring
jou hande so strelend sag
met oe wat soms tergend vir my lag

swaai draaie om jou
omring dit met my lyf
druk my vas in n vinnige beweging
in jou arms voel ek tuis

strelende aanraking van jou lippe
bring opwinding in my
tree ek dan terug
Hoekom dit soms vermy?

Is jy n Redder?
gekruis oor my pad
Ja jy!
die man wat die blomme gebring het vir my




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed