Jongste aktiwiteit:

Eerste Liefde

Eerste Liefde   Waar is die plek waar ons saam gewandel het – U en ek?   Was dit langs die stil waterstroom tussen die immergroen kloof? Of in die skeur van die rots? In die reenboog se boog?   Geen gat in die osoon kon die vuur in my keer! om met U te […]

Lees meer

Lewenspad seisoene

Lewenspad seisoene Seisoene wroegend in my lewenspad vanaf noord na suid soveel ervarings gevind deur ons land voorspoed uit God se Genade uitspruit Winter met sy koue teleurstellings onseker en bekommer tyd vir volle regstellings met warm vrolike geluk van Somer Lente met sy blommeprag blare val af en le” op grond uitkoms van drome […]

Lees meer

Gradeboog van genot

Bron’s afdeling Leonie jansen van Rensburg Gradeboog van genot   Met vaardige vingers het die Groot Argitek my sag gedruk – reg op die plek waar jy oorvloedig sal kan leef en nie gloeiend sal brand, of vriesend sal beef.   Jou gradeboog van genot wil my ál dwing in vreemde wentelbane in…   Koorsagtig prewel […]

Lees meer

Ma

Brons afd Leonie jansen van Rensburg MA   Jy en ek dwaal in selfgeskepte wentelbane en aparte sonnestelsels. Tog deel ons één geenpoel en noem één aarde “ma”.   “Versoen” drup bloedbevlek oor verskroeide grond en ruk die Liefde uit ons mond.   Sal ons wentelbane óóit ontmoet In heugelike samesmelt? Of hang die ligjare tussen ons soekend na […]

Lees meer

Anke ons goudblonde haasbekkie

Anke ons goudblonde haasbekkie Anke is ma en pa se stukkie sonskyn. Sy is ‘n goudblonde haasbekkie met oë so blou soos die lug op ‘n wolklose dag. Sy hou net op praat wanneer klaas vakie sy werk saans gedoen het. Sy borrel oor van lewensblyheid, almal is ewe goed en die lewe is sommer […]

Lees meer

Wie is die mens

Bron’s afdeling Wie is die mens om in opstand te kom teen die Skepper van heelal en Sy heiligdom ? wie is die mens – tog so verwaand in sy denke oormatig en selfvoldaan ! Wie is die mens dat U aan ons dink wyl ons voortdu in duistere werke rinkink wie is ons wat […]

Lees meer

Visieloos

Bron’s afdeling Visie-loos   In die skadus van die lang bome het ons hom neergelê:   Leeu van Wes-Transvaal. Hier vind hy sy rus, in die lang bome se sus.   En los ons visie-loos…   In die skadu van die eeu sien hierdie volk dof in toekoms se spieël   Die wolk se goue […]

Lees meer

Eish ja… met ys

Eish ja…met ys As al onse riviere Net skoon water was Wie sou dan ooit siek wees… As al onse lande Net water kon hê Wie sou dan hongerly vrees? Ons damme is vol maar ons krane bly leeg. Die hemele huil en die aarde beweeg En dan wonder ons nog… Eish… ja… met ys…

Lees meer

Vyeblaarvryheid

#Gebedsvers Vyeblaarvryheid Dankdeurdrenk giet die more sy kalbas vol genade -‘n roospienk wolkkombers- oor ‘n verskroeide aarde. En mosterdgeloof beur bo komkommerplant En bergop triomf die druiweloot wat voed die knaend hongersnood. My velkaros maak ek U woning – ‘n land van melk en land van heuning: want u is mos Jireh Jaweh U bring […]

Lees meer

Ontwaak!

Ontwaak !!!   Kom Here, kom maak my hart skoon sodat U veilig in my hart kan kom woon kom, en maak my siel sterk sodat ek gewillig net vir U kan werk   My hart is nou veilig toekoms van my so helder want u vat my so verder dat ek myself vir u […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed