Ontwaak!
Ontwaak !!!
Kom Here, kom maak my hart skoon
sodat U veilig in my hart kan kom woon
kom, en maak my siel sterk
sodat ek gewillig net vir U kan werk
My hart is nou veilig
toekoms van my so helder
want u vat my so verder
dat ek myself vir u gee.
Dankie vir wonderlike liefde
Elke tree met my stap, sonder vrees
Voor, langs en agter is U op my pad
Dankbaar om U kind te wees.
Grootmens lewe voor my volgende jaar
weet God sal my spaar
want vir god wil ek lewe
uit my hart daarvoor strewe
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.