Eish ja… met ys
Eish ja…met ys
As al onse riviere
Net skoon water was
Wie sou dan ooit siek wees…
As al onse lande
Net water kon hê
Wie sou dan hongerly vrees?
Ons damme is vol
maar ons krane bly leeg.
Die hemele huil
en die aarde beweeg
En dan wonder ons nog…
Eish…
ja…
met ys…
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae vir Februarie 2025 – Water projek