Jongste aktiwiteit:

Hoor ons noodkreet O’God ..

Gee ons vrede op aarde,
dit is ons noodkreet o’Heer.
U regeer,
wees die antwoord op ons gebede.
Want ons glo in U,
U alleen is ons Regeerder.

Beskerm ons volk teen die vyand,
want hul slaan toe keer op keer.
Gee ons die nodige wysheid O’God,
om teen die vyand te wen.

Hierdie is meer as net woorde neergepen,
ons vertrou op U.
O’God wees met ons,
soos ons daaglikse lewe moeiliker word,
in ons land Suid-Afrika..

In ons land Suid Afrika,
sal ons volk opstaan.
Ons sal veg vir ons land,
tot op die laaste.

Suid-Afrika was ons sin in die begin,
en op die einde van die stryd sal die land weer ons sin wees.
Want ons het vir U o’Here,
ons het vir U aan ons kant.
Laat U wil geskied,
Amen!

©Kopiereg-Timothy De Vos Botha-Alle Regte Voorbehou 02/09/2015




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed