Jongste aktiwiteit:

  • Amazon het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amazon het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amazon het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amazon het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amazon het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amazon het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amazon het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amazon het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amazon het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amazon het ‘n nuwe publikasie gemaak

Lewenstappiserie

Å„ lewe saamgevoeg en inmekaar gevleg Å„ lewenstappiserie uiteenlopende rigtings raak jy meester van jou eie geveg in sienings en in stigtings kom uitdraaipaaie en jy moet swenk spore wat meer takke in bring en jy aandag daar aan moet skenk somtyds word jy daarin gedwing staan jy verstommend verbaas kry jy al die hoekoms […]

Lees meer

Bitterbessiebos

onaangenaam kom lê dit diep Å„ brandende bossie giftige smaak spore van verlange strepe lê oor die wange verkleineer en uitgewerp in Å„ gebreekte spieël lê die skerwe uitmekaar geskeur en geen terugkoms die uiterlike voorkoms met Å„ negatiewe uitdrukking Å„ onverskillige gesindheid van neerslagtigheid beur deur die kokon van verwerping skielik beur daar Å„ […]

Lees meer

Geloof wat werk (Meet Him in the Valley)

stil het ek geword my God diep ingewortel in my binneste gegrond aan woorde vasgevang in die woord vyftien jaar langer vir Hiskia my vraag, Here is dit my boodskap? as dit is Jesus dan glo ek dit met my hele hart vasgevang aan tyd in my liggaam breek Å„ vuurwarm gevoel en die blydskap […]

Lees meer

Grondpad onder my voete

weg van die gejaag van die lewe Å„ wegbreek daar waar mens kan asemhaal met die oggendstond op Å„ boereplaas wat meer kan ek vra in blommeprag aan die veld in die voëls se gekwetter roep die stilte van Å„ boereplaas en Å„ grondpad onder my voete kom lê die oggendure voor my soos Å„ […]

Lees meer

Lewe is liefde

die lewe is Å„ lied leef in liefde elke dag positiwiteit is die antwoord maak dit jou volle standpunt dit kan jou kragtig laat getuig soos Å„ gelaaide battery vol positiewe elektrisiteit die klop in jou hart goeie vooruitsigte bring belowende oeste beroepe sonder vooruitsigte bring werke sonder kanse op verbetering laat geen stryd jou […]

Lees meer

Wees jy die Reënboog

wees jy die reënboog in iemand se lewe in druppels kleure uitgegiet in liefde breek elke donker wolkie sodat dit verdwyn in die wind plaas die tinteling van sterre in Å„ ander se oog beheer die tekens van hartseer met Å„ glimlag in die reënboog prikkel die siel met Å„ hemelse dans laat jou son […]

Lees meer

Twee rye Spore

wanneer twee rye spore diep in jou gedagtes begin rol raak mens weg en voel so verlore aan die onthou dae wat steeds tol in gebeure wat aan my hart geruk het wanneer jy die reguit pad geloop het en mens jou dan die kronkel pad laat vat onseker oordat dinge jou laat belet gryp […]

Lees meer

Vraatsigboksie

so selfversekerd neem jy mense in jou mag vasgevang in Å„ web kom geen een klaar sonder jou van boodskap na boodskap dring jy deur na elkeen se privaatheid dis facebook, whatsapp, tiktok en nog wat noem maar op, en elkeen is so bewus van jou van soetwoordjies tot skelwoorde van christen tot antichris reenboognasie […]

Lees meer

In die oë sigbaar

wonderbaar geskape beleef ek dit so gelate deur die hand van ons Vader geskep met soveel grasie die venster van elkeen se siel soms met trane gevul die pyn op elkeen se gesig in liggame sigbaar hangend terwyl die storie homself vertel en die oë die grootste rol vertolk lag jy, lag almal saam verruklik […]

Lees meer

Die Wals

ek kom jou haal waar die water maal kom dans saam met my die dans van die lewe vertel my jou verhaal in die wals van jou bestaan die prys het jy betaal waar die liefde jou beskaam dis laat in die nag jou glimlag so mooi in die een twee drie wat gly oor […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amazon het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amazon het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amazon het ‘n nuwe publikasie gemaak