Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Jessie en die maan

    Jossie en die maan   Almal onthou vir Jossie goed, wilde hare, kaalvoetkind, altyd besig om met iets te speel in die wind.   Haar pa het neffens hier geboer met Brahmane.   Die teetannies het gesê die kind is gepla met die maan. Ons het gedink sy verbeel haar soms sy...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Daar waar my Maandag-huisie staan

    Daar waar my Maandag-huisie staan   Lande werk ken ek goed, skape boer met ’n groot velhoed.   Soms, as die windpomp staan en straatkopers diepgeplante pale vir hulself neem, verlang ’n boer na ’n Maandag-huis.   Iewers teen die see, dalk sommer ver waar die Grieke woon.   Klein houthuis met ’n visstok in die...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Eerste water

    Eerste water Wolke loer doer ver oor die horison. Die wind hark hul een vir een nader. Die son skyn asof dit sy laaste is. Sonder genade bring hy sy hitte saam. Die wind gaan lê, die son kruip weg agter donker...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Peopvol hart

    Propvol hart Woorde is so baie, maar te min en klein om altyd te sê. “Dankie” of “Ek is jammer” voel soos woorde wat baie geld kan kos. Tog is dankbaarheid en berou die skoene van geloof. Wou die hart nie maar eerder...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Met die knip van ñ oog

    Met die knip van ’n oog Môre voel so ver, gister sleep steeds agterna. “Ek wou nog” is woorde om spyt se vlerke te beskryf. Maar dit is te laat, slaan die hamer so gou soos die oog kan knip. ’n Lewe...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed