Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Amanda

    Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Bottel die son 227 woorde Goud

    Clara bol haar hare in ‘n ponie op haar kop.  Dis naweek.  Mamma en pappa help by die kerk uit en Clara moet die naweek by ouma spandeer.  Haar hartjie klop sommer vinniger. Ouma is altyd vol verrassings.   Clara gooi die motordeur oop....

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, dankie vir jou inskrywing vir die September 2026 – My Opinie projek

  • Profiel foto van Anze

    Anze en Profiel foto van JanaJana is nou vriende

    profiel foto
    Anze
    @anze
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Voor jy nog alles was

    Voor jy nog alles was...   Stil op my stoep, terwyl die son sy laaste asem blaas, sit ek en dink aan dit wat eens was.   Onthou jy, voordat jy ’n deurmat was, ander se voete jou vuil kom trap.   Onthou jy hoe jy nog kon spring, as...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    My Psalm net vir U

    My Psalm net vir U   Dal van doodskadu moes ek nog leer verstaan.   Prys die Heer met blye galme was groot en vaag.   Here, hier in my lewe het ek self my toekoms vertraag, gaan loop waar die pad U nie behaag.   Donker dae het my kom...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Al is die note vals

    Al is die Note Vals   Note vals wou ek graag sing, vir U, Here, my loflied bring.   Sonde het my lewe rooier as beet bevlek. Vuil staan ek en voel soos ’n gek.   Graag wou ek net aanhou bid, maar die alfabet se letters was net te min.   Here, sal U...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed