Vannag vind ek myself weer in jou arms, Geborge in jou veilige hawe van vrede en rus Soos dit nog altyd moes wees Wanneer ek net weereens, nederig besef Ek is nie altyd sterk en onaantasbaar Soos die lewe dit wil hê En het jou altyd nodig Om my volledig mens te maak My aan […]
Die uurglas …omgedop, die sand loop stadig uit… maar ons wil die tyd vertraag, gister so vervaag… en tog, die vasvang van die tyd… en gister se onthou, die onvermoÑ‘ om te verwyt… die versugting na gister. Die lesse van die tyd, wat om te glo en uit te kryt… de skadus van onthou, en […]
Gooi vir my ‘n blaar… roes bruin van die jaars verandering, om my te herhinder aan die gisters… wat groen en vol son was. Mooi en vol geluk, nie net die doodsheid van die winter… met nat vae dampkolle, om starende straatligte na twaalf. Want die lewe begin eers weer, as die son opkom © […]
Toe die flou son sak, die mis verstikkend inrol oor die water… en die koue my bene binnedring, besef ek, dit is laat… Laat …? laat vir die dag, laat vir langs die see sit, laat vir oorbegin, laat vir die voldoening van die lewe en … laat vir alles… Somer kom net eenmaal in […]
Jou stem in my ore Jou woorde sag en ragfyn Benewel my sinne Tower beelde op Verder as die buitenste ruim Jou liggaam volmaak Elke ronding perfek Uitlokkend verleidelik Laat my woordeloos dwaal ‘n Drenkeling op droÑ‘ grond Jou psige vlymskerp Bedink als voor ek kan Laat my altyd wonder Wie trek die toue Van […]
Die kou flou winterson speel plek plek wegkruipertjie oor rant en kloof, laat orals donker skadukolle lê waar wit ryp, verbete probeer klou. Hoog op, teen ‘n helder sonkol afge-ets… tussen kierieklapper, raasblaar en mopanie, staan ‘n eensaam Koedoebul sy rykdom en bekyk… In volmaakte harmonie met die natuur, drink hy die nuwe oggend waaksaam […]
Jou skoonheid eggo langsaam, van elke klip en boom… en waar jou voete sag neer sit, groei gras in lower groen. Jou skaterlag, weerklink die stil bergstroom se klippe kabbel val, en elke voÑ‘l besing uitbundig… jou stile sag teenwoordigheid. So onlosmaaklik deel van die natuur, want… Volmaaktheid kom net soms, veral wanneer jy nie […]
Het ek jou vertel, hoe die dag na nag verander sonder jou? Het ek jou vertel, hoekom die maan en sterre dof word as jy gaan? Het ek jou vertel, hoekom blomme soms verwelk as jy weg is? Het ek jou vertel. hoekom die lug blouer is met jou naby? Het ek jou vertel, hoekom […]

Waar valleie wegval, skielik onder voet verdwyn, en die son sy eerste strale skalks oor berg en rant laat kruip… Ruik jy die veld, nat van die vroeg oggend geboorte, van ‘n nuwe dag. Ruwe rotse opgestapel, soos rommel in die skadu van die berg, dan wegval na benede en rooi aalwyn, kandelaar en kiepersol, […]