Jongste aktiwiteit:

Die Uurglas

Die uurglas …omgedop,
die sand loop stadig uit…
maar ons wil die tyd vertraag,
gister so vervaag…
en tog,
die vasvang van die tyd…
en gister se onthou,
die onvermoё om te verwyt…
die versugting na gister.

Die lesse van die tyd,
wat om te glo en uit te kryt…
de skadus van onthou,
en dan die onvermoё waarop ons bou.

Die uurglas bo of onder…
loop steeds uit.

© F Jansen van Vuuren




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed