deur Okatopi vir Gedigte Merkers: Die Lewe Share: Related: grond Die duif en die doop 24 Julie 2017 203 views 0 Komentare 0likes Illusie Vlugvoetig draf jy deur my drome, nag na nag Terg jy speels en sonder ophou, of te wag En al wat oorbly die illusie, van jou daar wees En die reuk, Van jou parfuum © F Jansen van Vuuren Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next