onlangse publikasie

Elegie aan Carma Shaw
- 25 September 2020

Dans van die Liefde
- 16 Januarie 2020

‘n Nota op jou kopkussing (18)
- 14 Januarie 2020
Woordsmous het ‘n nuwe publikasie gemaak

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]
Woordsmous het ‘n nuwe publikasie gemaak
Woordsmous het ‘n nuwe publikasie gemaak
Woordsmous het ‘n nuwe publikasie gemaak
Ek lees interessante beelde in die gedig...strande word geassosieer met spasies, oopte,m en bowenal, sonskyn. Dog die vrae treiter en vorm amper die idee van hartseer moontlik? Want die vrae is soos die oseaan, meedeënloos en aanhoudend, wat lyk of hy gaan wegtrek, maar net weer aanstorm en die...
Wat ‘n kragtoer! ‘n Rou gedig sonder fieterjasies, geen opgesmuktheid nie wat net die rou, bitter emosies van ‘n geknakte kind se gees op papier uitstort. Die goue draad wat egter end-uit loop en al helderder word is die innerlike krag van die meisie, wat, ondanks die feit dat...
Mensig, wat 'n wonderlike beeld van liefde en geluk wat so mooi is soos die populiere in goud getooi, en dan die dood wat die sonlig wegneem, die warmte van die lewe vervang met die koudheid van die dood, wat die sonlig van liefde vervang met die grou lig...
'n Ernstige sosiale kommentaar toegdraai in 'n lighartige jas. Jy kry dit reg om die situasie (wat so oorweldigend voorkom) met fyn humor presies te skets. Bravo See-Jay!
As liefde ‘n brood was, deursuur met omgee uitgerys met neem en gee Gebak in die warm van lag bedel sy die krummels wat van die tafel val Sjoe, wat 'n beeld van 'n vrou se liefdeshongersnood! Hoe min omgee, neem en gee en lag is daar in die krummels? Sy is so uitgehonger dat...