Jongste aktiwiteit:

Ewige Liefde

Niks is vir my so swaar, as om te weet jou liefde het opgeklaar. Alles is nou vir jou verby, soos die lang pad wat jy moes terug ry. Ek sal aanhou klou, aan my liefde vir jou. Niemand kan my keer, om jou lief te he met meer. Aan elke herringering sal ek klou, […]

Lees meer

Die Enigste Man

Daar is n man wat kan, (Å„) man wat my hart vas kan vang. (Å„) man wat my weg kan dra, van al die pyn en gevaar. Dis n man wat weet, soms word liefde gemeet. In opofferings wat jy dra, as iemand vir wie jy lief is dit van jou vra.

Lees meer

Eensame ek.

As eensaamheid jou metgesel word jou enigste vertroueling en vriend. As jy in n kamer vol mense voel jy is alleen. Is die pyn in jou hart te swaar om te dra die lewe te veel om te hanteer. Angstigheid wat knaag wat die lewe ondraaglik maak. Die verlange na wat eens was veraltyd nou […]

Lees meer

KEUSES

Ek is bang,eensaam en koud, hier in my huisie in die woud. In die kaggel brand (Å„) vuur, in my hart bou ek (Å„) muur. Seerkry wil ek nie meer, en alleen hier in die woud kan ek dit keer. Niemand om my te bedrieg, niemand om my te belieg. Geen merke om weg te […]

Lees meer

MY LIEWE VRIENDIN

(Å„) Meisie het ek eendag ontmoet, sy het skaam geglimlag,en my gegroet. Leerklere wou sy dra, en ek het maar min vrae gevra. Yolanda was haar naam, en die swart “make-up” kon ek nooit verstaan. Haar persoonlikheid het almal bekoor, menigte mans het hul harte op haar verloor. Ons albei het groot geword, ons harte […]

Lees meer

VRIENDSKAP

Nooit het ek werklik vriendskap geken, tot die dag toe ek jou vriendskap wen. Jy het nooit (Å„) prys daaraan gehang, jy het nooit meer as net (Å„) glimlag verlang. Op jou skouer kon ek enige tyd huil, al ons hartseer het ons uit geruil. Jy het altyd aan my (Å„) simpatieke oor geleen, sonder […]

Lees meer

SONDER JOU

Die dae kom en gaan, vir my is daar net jy wat bestaan. Niks anders maak meer saak, niemand sal my hart weer so aanraak. Die mooi in die lewe kan ek nie meer sien, my lewe het sy doel uit gedien. Sonder jou is ek verlore, sonder jou is geluk my nie beskore. Voort […]

Lees meer

MY DOGTER

Tien jaar gelede het jy jou eerste lewenslig aanskou, van die eerste oomblik was ek baie lief vir jou. Jy met jou ogies so blou, jy met jou liefde so opreg en getrou. Jy het my hele hart gesteel, ek wou jou met niemand deel. Jou koms het ons lewens betekenis gegee, Jy is meer […]

Lees meer

MY SEUN

Ek was so jonk,toe is jy gebore, ek was alleen en so verlore. Jou pa het ons verlaat, diep in my hart het ek hom gehaat. Van die eerste oomblik was jy my sonskynkind, (Å„) lewe sonder jou kon ek nie indink. Jy het my lewe betekenis gegee, Jy het my trane weg gevee. Jy […]

Lees meer

MY MADELINE

Net (Å„) moederhart, verstaan die seerkry en die smart, van (Å„) kind so klein, wat spoorloos verdwyn. Die skuld gevoel wat vreet, oor (Å„) kind wat jy nooit sal vergeet. My meisiekind,waar is jy heen? Nooit sal my hart oor jou ophou ween. Daardie aand het ek jou, aan jou eie genade toe vertrou. Ek […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed