Ewige Liefde
Niks is vir my so swaar,
as om te weet jou liefde het opgeklaar.
Alles is nou vir jou verby,
soos die lang pad wat jy moes terug ry.
Ek sal aanhou klou,
aan my liefde vir jou.
Niemand kan my keer,
om jou lief te he met meer.
Aan elke herringering sal ek klou,
al hang ons liefde aan n tou.
Want vir altyd,
bly ek net lief vir jou.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.