Die Enigste Man
Daar is n man wat kan,
(ń) man wat my hart vas kan vang.
(ń) man wat my weg kan dra,
van al die pyn en gevaar.
Dis n man wat weet,
soms word liefde gemeet.
In opofferings wat jy dra,
as iemand vir wie jy lief is dit van jou vra.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.