Jongste aktiwiteit:

Vriendskap

Vriendskap is ‘n skat In die hemel se bank. saamwees tye Skitter elke dag. Met vriendskaps drade aanmekaargebind. Saam dink en doen, in more se onthou-jy-boks geplaas, In kuier tye blink gevryf en uit gehaal. Van vooraf word gelag Oor snaakse dinge saam gedoen. Pyn en seer die is gedeel. Om wonde te verbind, is […]

Lees meer

Josef

Josef Een Wie is ék? Hoekom is ék in die put gegooi? Hoekom moet ék my broers se haat verduur? Hoe kan húl my dood beplan? Verdien ék dan nie baie meer? Is ék deur God verlaat? My Pa en Ma se liefling kind is weggegooi. Het Gód my die drome gee net om deur […]

Lees meer

JESUS EN DIE KINDERTJIES (Matt 7 – Matt 9)

“Weet julle wat sal vir my baie lekker wees?” “Hoe sal ons weet?” vra die kleinste enetjie onder die groepie kinders wat rustig onder die boom speel. “My grooste begeerte is om eendag op Jesus se skoot te sit en om in sy oë te kyk. Het julle al die liefde in sy oë gesien?” […]

Lees meer

Lente Ontwaking

Na ń koue winter slaap Ontwaak bome, blom en gras. Heerlike lenteweer laat als groei met nuwe krag. My gees ontwaak na ń koue winter slaap. God se warm liefde laat koue wyk. Groeikrag vul my hart met nuwe lewenslus. Bome, blomme, gras en harte herleef jubelend God se herlewings krag. Hy sê kyk “Ek […]

Lees meer

Voëls in die lug

Die voëls in die lug roep uit: Hoe groot is God! Van elke voël se val is Hy bewus. Hy sorg vir elkeen, Klein en groot. Die arend -doelgerig. Met skerpe oog sien hy Sy prooi. Hy sweef So rustig voort. Met hoë spoed vind valk Genoeg vir elke dag. Tevrede met die dag se […]

Lees meer

Veilige boks

God in veilige boks maak ons nie bang. Met Hom in ons skedule Wil ons Hom beheer. Hy nie gemaak om in kleine boks te pas Weet Hy ís ñ verterende vuur Wat jou moet beheer weet wie Hy is! Sy teenwoordigheid laat duiwels sidder van angs. Sy teenwoordigheid bring jou op jou knieë Voor […]

Lees meer

Elektriese drade

Toegespan met drade van liefdes krag. Verbreek die sondemag. Rekening klaar met bloed betaal. Volhardend ingeprop by Kragbron prop, Laat die vyand hop.

Lees meer

Daniël

Wat maak ek hier? Gevange geneem, geneem na afgodsland. Wie is ek, Daniël? Sonder gebrek, aantreklik en slim, ‘n koningskind van Jerusalem. Hoekom word ek opgelei in afgodsland? Net die beste kos en wyn! Wat sal ek kies? Sal ek my land en God verloën? Tien dae te wys dat God bestaan. Water en groente […]

Lees meer

Geliefde Seun

Op ‘n hoë berg was U alleen Met hulle drie. Elia en Moses was ook daar. U klere helder, skitterblink, Laat die dissipels skrik. Hul uiter woord van selfbelang. ‘n Wolk oordek U heerlikheid. ‘n Stem roep uit die hemel: Dit is my geliefde Seun! Hom het ek lief. Doen wat Hy sê. In skoon […]

Lees meer

Eva

Eva, onverstandige vrou! Jy‘ tals gehad. Aan niks was daar tekort. Hoe dwaas het jy gekies, jou ore uitgeleen aan die verkeerde een. Nou is dit moeite en verdriet.

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed