Lente Ontwaking
Na ń koue winter slaap
Ontwaak bome, blom en gras.
Heerlike lenteweer laat als
groei met nuwe krag.
My gees ontwaak
na ń koue winter slaap.
God se warm liefde
laat koue wyk.
Groeikrag vul my hart
met nuwe lewenslus.
Bome, blomme, gras en harte
herleef jubelend God se
herlewings krag.
Hy sê kyk “Ek maak alles nuut.”
Soos lente reën
dorre aarde benat,
en groen weivelde gee,
word droë harte
lewend gemaak
Deur Jesus kosbaar
Bloed.
Vrugtebome bot
Genot vol
met blomme prag.
Wortels diep geplant,
Hul weet van goeie oes wat wag.
Met lewe diep in God geplant.
Dra ons na ysige winter kou
kleurvol bloeisels wat
smaak vol vrugte word
4 Kommentare
-
-
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Lente projek
-
Ronel Janse van Vuuren
Mooi gepen.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
die wonder van die lentetyd kom goed na vore in jou gedig, Ina :-)