
Veilige boks
God in veilige boks
maak ons nie bang.
Met Hom in ons skedule
Wil ons Hom beheer.
Hy nie gemaak om in
kleine boks te pas
Weet Hy ís
ñ verterende vuur
Wat jou moet beheer
weet wie Hy is!
Sy teenwoordigheid
laat duiwels sidder van angs.
Sy teenwoordigheid
bring jou op jou knieë
Voor Sy aangesig.
Hy’s jou vriend
en nie jou pel.
Hy’s ons Koning
Hy verdien respek.
Leef in waarheid!
Wees nie dom,
Hy ken jou hart,
Ons kan nie lieg vir Hom
Besef Hy’s ń lewende God!
Hy pas nie in kleine boks.
Hy’s heilig!
Hy laat nie met hom speel.
Hy laat hom nie bespot.
JHWH is sy naam
Het jy respek vir Hom?
Hy verdien meer as minag.
Vrees jy Hom!
Respek vir Hom ken geen vrees.
Sien Hom reg! Weet wie Hy is.
Dan sal Hy voorsien
Baie op ń slag
Dan sal jy loop op water
Dit bring wonderwerk voort
Hy’s nie ń put stop
Of ń wonderwerk apteek.
Maak êrens met Hom
Hy ‘s die een waaroor die lewe gaan.
‘n verterende vuur wat alles skoon brand
Bewonder Hom vir wie Hy is
Hoe sien jy Hom?
Hoe leef jy voort?
Is Hy heilig vir jou?
Hy is God!
Nie in boks
Blatant in gedruk
om by ons te pas.
Ter erkenning aan ds Kennth Makenzie
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.