deur Ina vir Gedigte Merkers: Geloof/Godsdienstig Share: verwante: grond Die duif en die doop 29 Augustus 2016 529 gesien 2 Komentare 0hou van Eva Eva, onverstandige vrou! Jy‘ tals gehad. Aan niks was daar tekort. Hoe dwaas het jy gekies, jou ore uitgeleen aan die verkeerde een. Nou is dit moeite en verdriet. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Anze
puik!