Jongste aktiwiteit:

Foto

  Foto, N foto is n beeld wat geskep word deur lig. Jou geliefde staan voor jou met haar beeldskone gesig. Dit is n oomblik, n laglyn, haar rooi lip wat in die son onder gang skyn. Gryp die kamera, elektronies is al wat ons vandag besit. Gryp dadelik daardie tydlose rit na neentien-toeka toe […]

Lees meer

Somer Son Kind

Somer Son Kind, In die son kolletjies is waar mamma jou altyd vind. Jou deurmekaar hare sit jy op die swaai, wieg in die wind. Jou liefde vir die sterre, somer en son, is vir mamma n pragstuk, onoplossende som. Jy hardloop deur die spryers en lag uit jou maag met jou rug krom. Saans […]

Lees meer

Vir my Sussie

PROJEK JANUARIE 2024: Jy het geveg, 3jaar, aanhoudend, swaar, sonder ophou. ’n legende van n vrou. Jyt met jou hart en geloof soveel om jou aan geraak. Terwyl jou hoop sommige dae ook kraak. Lalie, geen gekla was welkom rondom jou. Jy was die voorbeeld van positiwiteit tussen mense. Terwyl ek sien agter die deur, […]

Lees meer

Aan ALmal!

Dames,geliefdes, ALMAL! Wat sien jy as jy in die spieel kyk? Hoe lyk jy? Skraal, slank, lank, groter as laas jaar? Het jy vanoggend wakker geword? Ek weet daai skouer le steeds vol sorg. Maar soveel wou graag vandag, proe ruik, ervaar. Ons het wel. Los die vroeg oggend skel. Dis dalk jou laaste totsiens, […]

Lees meer

My Blom

Jy, my Blom is n lewende getuie. Deur die muur, breek jy deur en floreer. Almal stap net verby. Niks nuut. Nog iets om te vermy. Tot jy verby stap. Jy! Jou glimlag is die bloesiels se blare, die stam se are. Die krake het gedruk, maar soos daai blom het jy as mens deur […]

Lees meer

Die Swerwer

Die swerwer, Absoluut alleen, Vervreem, Weg gestoot, lewe loos le sy in die sloot. Met n sak op haar rug, met een groot sug… Stukkende skoene, verlore sole stap sy kop onderste bo. Maar stap Sal sy stap al is daar Niks meer waar in sy glo. Buitensporige karakter, Gevoelens nie Meer n faktor. Een […]

Lees meer

Bang

Vir so lank geglo dat ek NIE kan. Bang My bene was lam. My oe het oop gegaan uiteindelik. Wakker geskrik. Myself bewys en reg geruk. Daar was altyd n krik. Ek tel die 308 op en mik. Teiken is kol skoot. Besef dis selfde met die lewe. Tel jou 308 op laat hy liggies […]

Lees meer

At some point…

At some point… As this new day opened it eyes at me, all I wanted to do was sleep. Lock myself up and weep. With much rage I closed my curtains. Still, I can see the new day just wants a climpse. Why me! Get out now and leave! Hurt, got burned, never stood firm. […]

Lees meer

Winter Maand in Die Boland

(meer…)

Lees meer

Botterblom Vrou

Botterblom Vrou, Vrou, kies vandag om n Botterblom te wees. Groei, vasberade en sonder vrees. Hulle weerstaan die droogte, en kom klaar met die nodigste. Hulle is taai, net soos jy daar is vrou. Maar tog sodra wolke kom is haar blare toe gevou. Stap vandag kop omhoog. Al voel die grond waar in jy […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed