Jongste aktiwiteit:

Die Swerwer

Die swerwer,

Absoluut alleen,
Vervreem,
Weg gestoot, lewe loos le sy in die sloot.

Met n sak op haar rug, met een groot sug…
Stukkende skoene, verlore sole stap sy kop onderste bo. Maar stap Sal sy stap al is daar Niks meer waar in sy glo.

Buitensporige karakter,
Gevoelens nie Meer n faktor.
Een kant staan sy en bekyk, steeds lewe loos, stokstyf soos n yskoue lyk.

Hier is nie n gaaitjie vir haar, haal diep asem. Bedaar.
Vrou, dit is tyd om terug te draai en vaar.
Hierdie wat jy voor jou sien, dit is wat die lewe is, kan jy dit so aanvaar?

Haal asem, bedaar.
Een oog toe, Mik, Dan druk jy. Dit is net jy. Tussen die oe.
Gee my dit eerste, ek wys jou. Jy doen dit so…




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed