Aan ALmal!
Dames,geliefdes, ALMAL!
Wat sien jy as jy in die spieel kyk? Hoe lyk jy? Skraal, slank, lank, groter as laas jaar?
Het jy vanoggend wakker geword? Ek weet daai skouer le steeds vol sorg. Maar soveel wou graag vandag, proe ruik, ervaar. Ons het wel. Los die vroeg oggend skel. Dis dalk jou laaste totsiens, jou laaste bel. Stuur n boodskap aan daai beste pel.
Wys jy waardeer, gee om. Vat vyf minute. Dit is n klein som.
Se hom/haar jy is lief vir mekaar. Vergeet van gister se naar.
Ek weet dit vat nie weg die swaar. Maar jy het n verskil gemaak. Jy het iemand aan geraak. Jyt moontlik n lewe op gehelder uit die donker.
Dit gaan nie net oor “my” maar oor ONS! Wil jy skinder en gons, of afvee n hartseer vrons.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.