Winter Maand in Die Boland
Die tyd wat die koue stil-stil in kruip.
Die donkerte vroeg op ons in slyp.
Die berg toe gedraai in n sneeu kombers. Dis tyd vir vuur aan steek. Voor die hitte jou hande week.
Ons elektrise kombersie wag saans in die bed. Ons winter pjamas. Die wol set…. Warm sokkies.. En net daar lui n klokkie.
Jy moet die een wees wat in kryp. My koue weerstaan jou. Jy moet die warm vuur wees vir my lyf. Die hitte en vlamme wat hoog brand as jy my in my oe kyk.
Jou hand gevleg in myne, moet die ys af week. Langs my staan en styf vashou.
My hele liggaam smelt. Dit raak lou. Jy moet die warm kombers wees waarheen ek Wil hardloop. Koop my om en se sit op jou skoot en gooi my toe met n kombers. En druk my so styf warm dat ek kners.
Hoekom moet ons hardloop na wat aards ons warm maak. As daar 2 mense is wat mekaar lief het. Hoeveel sulke koue winters en koue Harte gaan verby gaan. Tot daar eendag regrets rond le.
Vrou/Man, alles is voor jou. Gaan jy die winter uit hom/haar hart, lyf en siel vir mekaar die ysblokkies opkou..?
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Julie 2023 – OOP projek